Bou jou eie webtuiste

Benodig jy 'n webtuiste vir jou besigheid?

of

Wil jy ook geld op die Internet maak?

Dit is baie makliker en goedkoper om jou eie webtuiste te skep as wat jy dink.

My stap-vir-stap videos wys presies hoe om jou eie webtuiste op te stel.

Dit begin waar ek v wys hoe om jou eie domain naam te registreer en eindig waar jy 'n volwaardige webtuiste het met nuusbrief en al. Jy sal selfs aanlyn-betalings kan ontvang.

Let daarop dat die videos slegs in Engels beskikbaar is, maar moenie bekommerd wees nie, dit is in my beste Vrystaat-Engels gedoen.

Die videos word aan u gestuur op 'n DVD. Die prys sluit die koste van die poskantoor se "Speed Services" in wat beteken dat u pakkie binne 'n dag of twee by u sal wees.

Die DVD is ontwerp om in u rekenaar te werk sodat u die videos kan kyk, stop en dan toepas wat ek wys.

Die DVD kos slegs R750, maar dit is nie al nie: Ek het ook my eBoek "Hoe om 'n Passiewe Inkomste op die Internet te verdien" ter waarde van R185.00 by die DVD ingesluit.

Die huisvesting van u webtuiste sal slegs R8.95 per maand kos indien u die maatskapy gebruik waarheen ek u verwys. Verder is daar geen verborge kostes betrokke nie.

Om dit aan te skaf is maklik. Druk die knoppie hieronder om te betaal. Op die volgende bladsy kan u dan per kredietkaart of elektroniese oorplasing betaal.

 

  • More of my sites

  • Some of my Students

  • Useful design links


  • Parent page: Bou jou eie webtuiste

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    *